Welkom by Durbanville se plaaslike sakenetwerk

AfriForum Sakenetwerk Durbanville bied verskeie voordele aan ondernemings wat by die netwerk aansluit. Behalwe vir die werkswinkels oor finansies, belasting, operasionele sake, administrasie en bemarking, wat teen ’n minimale koste deur Akademia aangebied word, word maandelikse netwerkgeleenthede ook aangebied.

Netwerkgeleenthede